May 21, 2021

Wegkruipertjie

Wegkruipertjie is 'n speletjie waar iemand wegkruip en die ander na die persoon soek.
May 15, 2021

Vrot Eier

Al die deelnemers sit met gekruisde bene in ‘n sirkel op die grond na mekaar en kyk. Een deelnemer word as hardloper gekies om die spel te begin. Die hardloper hardloop om die sirkel en laat val ‘n opgevoude sakdoek ongesiens agter een van sittende spelers.
May 11, 2021

Eenbeentjie

Eenbeentjie (Engels: Hopscotch) is 'n speletjie wat deur kinders gespeel word. Die spel is veral gewild op speelgronde en kan alleen of deur 'n groep kinders gespeel word. Tydens die spel word 'n voorwerp op 'n genommerde patroon gegooi en deur die patroon gehop om dit weer op te tel.
COVID-19 Info Portal